Your original will is a crucial document as only the original can be lodged with the Master of the High Court upon your demise. This is a nerve-wracking concern that many a client faces when they have to search for a loved one’s will. It is easy to lose track of your original will and as such to lose touch with your planner.
It is crucial to revise your will during the various seasons of your life, such as the loss of a partner or retirement.
It can be a cumbersome exercise to approach professionals to formulate and execute your estate plan, however it will ensure a sensible division of your assets. They can also advise you regarding the safe-keeping of your will.
Your hard-earned legacy deserves a bespoke plan to ensure that your vision regarding your estate is honoured. Efficient transfer of your wealth ensures the necessary care you envisioned for your loved ones. The result of a well drafted will contributes to family harmony and peace of mind.
Therefore, understand the contents of your will and be sure that these provisions promote expedient finalisation of your estate by your chosen executor.
Wat veroorsaak twis?
Noukeurige beplanning voorkom struweling in die gesin – dit is daarom belangrik om ‘n deursigtige verhouding met jou boedelbeplanner te handhaaf sodat jou beplanner die kompleksiteit van jou familie verstaan.
Familie-verhoudinge ly dikwels skade en word selfs vernietig weens bepalings wat nie uitvoering gee aan die erflater se wense nie:
- Wanneer meer eksekuteure as wat nodig is aangestel word, maak dit besluitneming moeilik aangesien eksekuteure besluite eenparig moet neem. Indien ooreenstemming dan nie bereik word nie, word die boedel vertraag;
- Landbougrond kan nie onderverdeel word sonder die Minister van Landbou se toestemming nie – meervoudige erfgename van dieselfde landbou-eiendom maak nie sin nie aangesien dit kan lei tot vertragings met die afhandeling van die boedel en selfs kan lei tot verpligte verkoping van die grond;
- Bemaakpryse plaas dikwels onrealistiese druk op diegene wat verplig is om dit te betaal. Indien die bepaling nie realisties is nie, is dit nie haalbaar nie;
- Jou boedelbeplanning-doelwitte moet gerig wees op sinvolle vererwing en nie net belastingbesparings nie;
- Generiese testamente deur ‘n rekenaar-program neem nie altyd die unieke omstandighede van families in ag nie;
- Die versuim om ‘n professionele beredderaar aan te stel lei tot vertraging van die afhandeling van die boedel en kan onenigheid veroorsaak indien ooreenstemming nie bereik word wat betref die aanstelling van die beredderaar nie.
Do you know and trust your executor?
If your executor is inaccessible to you – you can be sure that your executor will be inaccessible to your heirs.
The responsibilities of your nominated executor will be that of a bonus pater familias which translates into the highest duty and standard of care. An executor’s responsibilities include advising and assisting the heirs where necessary as well as attending to your personal and financial matters.
If the above-mentioned isn’t true of your chosen executor then it is time to rethink your choice of executor. This is the person/entity who will be responsible for taking control of all the assets and dividing them according to your wishes. The person shouldn’t only be familiar with the legal processes to wind up an estate but should have hands-on experience with the various institutions they will deal with such as the Master of the High Court, financial institutions and SARS to name but a few.
Praktiese wenke:
- Skep ‘n lêer vir belangrike dokumente waartoe jou gesin toegang sal hê;
- Maak seker die lêer bestaan uit die volgende:
- Oorspronklike testament;
- Oorspronklike titelaktes;
- Oorspronklike registrasie dokumente van jou voertuie;
- ‘n Basiese uiteensetting van jou bates en laste;
- Kontakbesonderhede van belangrike skakels (finansiële adviseur, rekenmeester, boedelbeplanner);
- Wagwoorde en “PINS”;
- ‘n Volledige omskrywing van en toegang tot wagwoorde van digitale bates.
- Maak seker jou belasting-sake is op datum om vertragings by die SAID te vermy.
- Hersien jou testament minstens elke twee jaar met ‘n kundige.
- Stel jou beredderaar in kennis voor jy of lede van jou gesin oorweeg om te emigreer.
Ons spesialiseer in langtermyn-verhoudings bou met ons kliënte
Kontak ons gerus vir:
- Die opstel van Testamente – ons bied gratis berging van jou oorspronklike testament aan;
- ‘n Holistiese boedelbeplanning wat jou behoeftes as individu pas;
- Administrasie van boedels, met doelgerigte een-tot-een verhouding deur die proses.
Volg ons op Radio Kansel vir in-diepte besprekings van interessante aspekte in die fidusêre wêreld.
We specialise in building long-term relationships with our clients
Contact us for:
- The drafting of wills – we offer free safe-keeping of your original will;
- A holistic estate plan to suit your individual needs;
- Administration of estate, with purposeful one-on-one relationship during the process.